Hannatjie Goosen
Shalom liewe Malinda,
Ek wil net begin deur vir Vader YHVH baie dankie te sê, dat Hy julle op my pad gebring het.
Ek het in Maart 2021 begin om Ivermectin, die diere een, te drink. Gelukkig het ek minder as die helfte van die dosis gedrink, Binne n week het my regterhand opgeswel, sommer pof met sulke klein water blasies, toe my linkerhand tussen my wys en middelvinger, sommer ‘n knop gevorm. Ek het nie gedrink dat dit die Ivermectin kan wees nie, want ek sukkel met my hande en kan geen skottelgoedseep hanteer nie.
Ek het dit gedrink soos mense dit voorskryf, 3 dae na die eerste dosis, toe 10 dae later en dan elke 2 weke. Ek het ook Allergex begin drink. Na elke dosis het my oe snaaks gevoel, of dit styf is, maar ek het nerens gelees dat dit die Ivermectin kan wees nie, want almal getuig net van hoe goed dit is. Op Sondag 11 April, het ek wakker geword, kon amper nie uit my oe sien nie, langs my neus, aan die binnekant van my oë, was n geswelde sak, rondom my oe was dit rooi, baie gejeuk tot hoog op my voorkop. Ek het te sleg gelyk. Gelukkig kon ek jou in die hande kry die Sondagaand en het jy
voorgestel wat ek moet drink.
Ek het Berry C en Anti-Oxidant Formulation gekry. Sommer binne die eerste week
kon ek n verskil voel en sien. Dit het n maand geneem om skoon te word, geen gejeuk of swelsel meer gehad nie. Ek is so dankbaar dat jy en dr my op die regte pad gebring het, want as ek na my huis dokter moes gaan, sou ek seker nou vol kortisoon gewees het en dalk nog sieker.
Baie dankie vir jou tyd, liefde en omgee
Shalom groete
Hannatjie Goosen
IMPORTANT NOTICE: The information provided on Metabole Wellness is intended for your general knowledge only and is not a substitute for professional medical advice or treatment for specific medical conditions. Always seek the advice of your physician or other qualified healthcare provider with any questions you may have regarding a medical condition. The information on this website is not intended to diagnose, treat, cure, or prevent disease. Never disregard medical advice or delay in seeking it because of something you have read on MetaboleWellness.com. Products sold and promoted on this website are for personal use and not for resale, and have not been evaluated by the Food and Drug Administration. Please note that Metabole Wellness promotes products from other natural health and wellness providers. Please regard any links provided on this website as affiliate links. We may earn a small commission whenever you choose to purchase a product through any of the links we provide on this website. Please read our full affiliate policy here.
© 2021 Metabole Wellness – All rights reserved
Website designed by Blue Sphynx – Image Engineering