Case Studies

Mia du Plessis

Mia du Plessis Hier volg my gesondheids verhaal, in kort, as getuienis oor die goedheid van die vrugte diëet. Ongeveer 10 jaar terug het my kroniese Moegheid sindroom baie erg geraak. Die mediese wêreld se manier van genees het ek al 30jr gelede verlaat omdat die chemiese behandeling my sieker laat voel het en my …

Mia du Plessis Read More »

Kietie Muller

Kietie Muller My naam is Kietie Muller en hier is my getuienis oor die behandeling wat ek ontvang van “Metabole” dr Charl en Malinda du Randt. Ek is ‘n hele ruk gelede, deur my Oogkundige, gediagnoseer met glukoom, ‘n siekte wat later blindheid veroorsaak. Ek en my man het toe ‘n afspraak gemaak met dr …

Kietie Muller Read More »

Hannatjie Goosen

Hannatjie Goosen Shalom liewe Malinda, Ek wil net begin deur vir Vader YHVH baie dankie te sê, dat Hy julle op my pad gebring het. Ek het in Maart 2021 begin om Ivermectin, die diere een, te drink. Gelukkig het ek minder as die helfte van die dosis gedrink, Binne n week het my regterhand …

Hannatjie Goosen Read More »

Eve Du Rand

Eve Du Rand Dearest Charl and Malinda You two have been faithful and loyal friends and you are always available to answer questions even when often the question is about someone else’s health or lack thereof. You are both dedicated and passionate to helping people take responsibility for their lives and what Roy and I …

Eve Du Rand Read More »

Estelle Snyman

Estelle Snyman I have known dr Charl & Malinda du Randt for the past 17 to 18 years when my search for health began. Over the years Dr Charl has been helpful in, not only treating me and helping me to get on the right path again, but also to advise which books to read …

Estelle Snyman Read More »

Karin Hanekom

Ek is nou 50 en het nog altyd ‘n besige en stresvolle lewe gehad as prokureur met die bedryf van ‘n firma, personeel en gesin by die huis.