Kietie Muller
Kietie Muller My naam is Kietie Muller en hier is my getuienis oor die behandeling wat ek ontvang van “Metabole” dr Charl en Malinda du Randt. Ek is ‘n hele ruk gelede, deur my Oogkundige, gediagnoseer met glukoom, ‘n siekte wat later blindheid veroorsaak. Ek en my man het toe ‘n afspraak gemaak met dr …